Skolierpatrollie

Organiseerder: Me Liezel van der Walt 

Met ‘n geruste hart kan ons Vories veilig die pad oorstap om skool toe te kom.

Die skolierpatrollie is een van die hardwerkendste groepe in ons skool. Dit is ‘n groot taak wat verrig word deur vrywillige lede. Hulle is reeds 6:50 by die skool en beweeg 13:30 weer uit na hulle verskillende punte om diens te gaan doen. So terwyl sommige van julle nog lekker snoesig en warm in die huise is, trotseer hierdie spesiale groep lede enige weersomstandighede om julle veilig te hou.

Die punte waar jy ywerige lede gaan aantref is by die twee hekke in Cunninghamlaan en die swembad-/tennishekkie in Dickensonlaan.

Ons wil elke lid sterkte toewens vir hulle enorme taak wat hulle verrig.

Dankie ook aan oom Jim, oom Willie, Petrus en juffrouens Carli en Danelle wat hierdie taak ligter maak. 


Skolierpatrollie 2017

Groep A

Elrie Bosch

  

Kaylin Cocklin

  

Raymande Kapp

  

Carlia van der Merwe

  

Marisa Collins

Groep B

Franlie Kloppers

  

Suané Dekker

  

Lelanie Esterhuyse

  

Meaghan Swanepoel

  

Arista Pretorius

Groep C

Dané de Wet

  

Ermi Bezuidenhout

  

Teneal Palmer

  

Dineke van der Merwe

  

Zaylee-Ann Olwage

Groep D

Ruben Bezuidenhout

  

Zander Kumm

  

Liam Smith

  

Christiaan Burden

  

Dieter Rossouw

Groep E

Martin Smith

  

Raidon Lombard

  

Arno Venter

  

Petrus Uys

  

Seän van der Westhuizen

Groep F

Denae van Eeden

  

Mieke van Wyk

  

Lynette Meiring

  

Noelanie Smit

  

Chanté van der Merwe