Skooltye & Skoolkwartale

Skoolure

Graad 1 & 2 07:25 - 13:15

Graad 3 - 7 07:25 - 13:40


Kantoorure

Maandae - Donderdae 07:00 - 15:00

Vrydae 07:00 - 14:40


Skoolkwartale

2018

KWARTAAL

OPEN

SLUIT

1

15 Januarie(opvoeders) 
17 Januarie(leerders)

28 Maart

2

10 April

22 Junie

3

17 Julie

28 September

4

9 Oktober

12 Desember (leerders) 
14 Desember (opvoeders)


Vakansiedae

1 Januarie - Nuwejaarsdag

21 Maart - Menseregtedag

14 April - Goeie Vrydag

17 April - Gesinsdag

27 April - Vryheidsdag

1 Mei - Werkersdag

16 Junie - Jeugdag

9 Augustus - Vrouedag

24 September - Erfenisdag

16 Desember - Versoeningsdag

25 Desember - Kersdag

26 Desember - Welwillendheidsdag