Redenaars

Radikale Redemaars

Radikale Redenaars vind plaas  tussen 1 - 19 Augustus 2016.  Leerders word in kennis gestel van datums sodra ons verdere inligting ontvang van die Radikale Redenaars organiseerders. Ons leerders wat inskryf en deelneem lewer elke jaar puik resultate. Om `n redenaar te wees verg baie selfvertroue en toewyding.  Vir enige ouer wat hul kind `n "boost" in sy/haar selfvertroue wil gee, redenaars is beslis die antwoord.  Dit leer `n kind om `n saak met baie oortuiging te beredeneer voor `n hele gehoor.  Om `n 5 minute lange praatjie uit jou kop uit te ken is nie `n grap nie, maar ons Vories skitter beslis!!