Skolierpatrollie

Organiseerder: Liezel van der Walt

Met ‘n geruste hart kan ons Vories veilig by die pad oorstap om skool toe te kom.

Die skolierpatrollie is een van die hardwerkendste groepe in ons skool. Dit is ook ‘n taak wat verrig word deur vrywillige lede. Hulle is reeds 06:50 by die skool en beweeg 13:30 uit na hulle verskillende punte toe om die diens te kan doen. So terwyl julle sommige van julle nog lekker snoesig en warm in die huise is, trotseer hierdie spesiale groep lede enige weersomstandighede om julle veilig te hou.

Die punte waar jy ywerige lede gaan kan kry is by die twee hekke in Cunninghamlaan en die swembad-/tennishekkie in Dickensonlaan.

Ons wil elke lid sterkte toewens vir hulle enorme taak wat hulle verrig.

      

Dankie ook aan Oom Jim, Oom Willie, Petrus en Juffrou Carli wat help om hulle taak ligter te maak.


Laerskool Voorpos

Skolierpatrollie

2018 

 

Groep A

Caitlin van Heerden

Makayla de Beer

Makaylyn Booyens

Michelle Venter

Mizelle J v Vuuren

Groep B

Mika McGiddy

Reané Kapp

Shanique Engelbrecht

Xanthé van der Walt

Ziané du Plessis

Groep C

Carike Jansen

Mieke Basson

Neline Smith

Elrie Maritz

Stephanie Verschoor

Groep D

Amori Coertze

Ashley Buchling

LaBianca Breedt

Marianne Roos

Nédine Swart

Groep E

Amber Haines

Celeste Malan

Christoff Lombard

Jayden Gous

Schalk Breytenbach

Groep F

Brandon van Niekerk

Sean Smith

Dihan Stipp

Tiaan van Loggerenberg

Tristan Faul 




KWARTAAL 1




DATUM

HOOFHEK

TENNIS HEK

GR R HEK

17 - 19 Jan

A

B

C

22 - 26 Jan

D

E

F

29 - 2 Feb

B

C

A

5 - 9 Feb

E

F

D

12 - 16 Feb

C

A

B

19 - 23 Feb

F

D

E

26 - 2 Mrt

A

B

C

5 - 9 Mrt

D

E

F

12 - 16 Mrt

B

C

A

19 - 23 Mrt

E

F

D

KWARTAAL 2




DATUM

HOOFHEK

TENNISHEK

GR R HEK

10 - 13 Apr

F

D

E

16 - 20 Apr

A

B

C

23 - 26 Apr

D

E

F

2  - 4 Mei

B

C

A

7 - 11 Mei

E

F

D

14- 18 Mei

C

A

B

21 - 25 Mei

F

D

E

28- 1 Jun

A

B

C

4 - 8 Jun

D

E

F

11 - 15 Jun

B

C

A

18 - 22 Jun

E

F

D

KWARTAAL 3




DATUM

HOOFHEK

TENNISHEK

GR R HEK

17 - 20 Jul

E

F

D

23 - 27 Jul

C

A

D

30 - 3 Aug

F

D

E

6 - 8 Aug

A

B

C

13 - 17 Aug

D

E

F

20 - 24 Aug

B

C

A

27 - 31 Aug

E

F

D

3 - 7 Sept

C

A

B

10 - 14 Sept

F

D

E

17 - 21 Sept

A

B

C

25 - 28 Sept

D

E

F

KWARTAAL 4




DATUM

HOOFHEK

TENNISHEK

GR R HEK

9 - 12 Okt

B

C

A

15 - 19 Okt

E

F

D

22 - 26 Okt

C

A

B

29 - 2 Nov

F

D

E

5 - 9 Nov

A

B

C

12 - 16 Nov

D

E

F

19 - 23 Nov

B

C

A

26 - 30 Nov

E

F

D