Laerskool Voorpos
Ons sal antwoord op jou roepstem

Krieket

Organiseerder: Philip Kemp

Seisoen:  Kwartaal 3


Foto's sal aan die einde van die 3de kwartaal geplaas word.















































Drag:

Lang wit krieketbroek. Voorpos Sportdrag Gholfhemp. 

Hemde beskikbaar by Kantoor. 


Erkening:

Sport Ereklere word aan spelers toegeken wat in die provinsiale span opgeneem word. 

Liga en stadsbeker wenners verwerf die span ook Ereklere


Toer

Inistad Krieketweek wat by Laerskool Voorpos aangebied word.

Onkoste aan ouers.

Briewe