Landloop

Organiseerder: Marzaan de Bruyn

Seisoen:

Die landloopseisoen sal aan die begin van die derde kwartaal in 2017 weer afgeskop. Daar is ongeveer 23 leerders wat in 2016 deelgeneem aan die ligas. Enige leerders van graad 1 tot graag 7 is welkom om deel te neem. 

 

Drag:

Atlete neem deel in atliekdrag. Alternatiewelik kan hul ook in hul KDP-hemp en maroen broek.