Laerskool Voorpos
Ons sal antwoord op jou roepstem

Netbal

Organiseerder: Lynette Naudé

Seisoen: Kwartaal 1 en 2

Vanaf graad 4 speel ons dogters in die Diamant Liga.

By Laerskool Voorpos het ons 6 bane beskikbaar waarvan 3 weervastebane is. Afrigters is geakkrediteer deur Netbal SA en word jaarliks gegradeer om te mag skeidsreg. Ons spog met ons hoofafrigter Lynette Naude wat oud-springbokspeler is.


Drag:

Beskikbaar by Totiusdal Handelshuis.


Oefentye en afrigters:

   

 SPAN

 AFRIGTERS

 TYD

(Dinsdae en Donderdae)

o/7 A en B

  

C.Liebenberg, N.Erasmus, Assistent

13:45 – 14:30

o/8 A en B

  

L.vdWalt, T.Majoor, Assistent

13:45 – 15:00

  

o/9 A en B

  

E.vd Merwe,        K.vd Berg,           B.Jv Rensburg

14:00 – 15:15

  

o/10 A en B

  

A.Ellis,  A.Alcock,   J.Grobler

14:00 – 15:15

  

o/11 A en B

  

M.de Bruyn,        E.Hanekom,   C.Trollip

14:00 – 15:30

  

 o/12 A en B

  

L.Naudé,   E.Venter, N.Kamfer

14:00 – 15:30

o/13 A en B

  

L.Bezuidenhout,S.Roos, M.Coertze

14:00 – 15:30

`