Maak asseblief seker dat alle dokumentasie saam met die inskryfvorm ge-epos word na inskrywings@laerskool-voorpos.co.za. Alternatief kan u dit direk inhandig by die kantoor vir Mr Drotsky se aandag.