Inskrywingsvorms is ook by die kantoor beskikbaar.
2021
Na inskrywing, moet ‘n kalender maand skriftelik kennis gegee word, indien u leerder nie meer van die naskool gebruik gaan maak nie.
Bankbesonderhede:
ABSA Tjek
90490028
Takkode: 632005
Verwysing: Familiekode+NS
Faks / e-pos bewys van betaling na Adelle
0123323055 / E-pos finansies@laerskool-voorpos.co.za
Ons het ook vakansieskool vanaf 06:30 tot 17:30 teen R 100.00 per dag. Maak asseblief seker dat u betyds reëlings tref.