Uit die huissport van Oktober word moontlike atlete geidentifiseer en begin hulle aan hul onderskeie items oefen. In Januarie 2019 is daar weer 'n huissport waar die span gefinaliseer word. Afrigting word deur personeel gedoen, hulle word op afrigtingskursusse gestuur om hulle te bemagtig om leerders se talente te ontgun.
Ons finale Atletiekspan wat deelneem aan die sub-distrik byeenkomste bestaan uit ongeveer 60 atlete.
Huissport Spanindeling:
Arende (Rooi): A - H
Berghane (Blou): I - O
Valke (Geel): P - Z
Drag:
Atletiekdrag is beskikbaar by Totiusdal Handelshuis.
ATLETIEKSPAN 2023
DISTRIK
SA KAMPIOENSKAPPE