Laerskool Voorpos se voorkeurkommunikasie-metode is elektronies. Dus sal u alle skrywes (uitsluitende die met skeurstrokies) per e-pos ontvang. . Indien u 'n hardekopie verlang, kan u slegs die kantoor verwittig en daar sal dan aan die leerder 'n hardekopie voorsien word. Maak asseblief seker dat u kontakbesonderhede ten alle tye op datum is.
Kleuterskool
Saalopening
Omsendbriewe
Omsendbriewe
Hiermee al ons rooimier uitgawes vir 2019. Ons is baie trots om hierdie elektroniese weergawes met julle te deel. Geniet die leesstof.
ROOIMIER 2020
Rooimier vir 2021 sal binnekort gelaai word
SKRYFBEHOEFTE LYSTE GRAAD RR TOT GRAAD 7
Hierdie pakkette is beskikbaar by die skool vanaf 18 Oktober 2021.